|

Afrikaanse Gedagtes

Om Sy Aangesig te Soek!

My hart sing oor die wonderbare voorreg om toegang te hê tot die skatkamers van die Here se geheimenisse wat opgesluit lê vir dié wat Sy aangesig soek. Die bloed van die Lam het ‘n nuwe, lewende weg berei wat ons mag betree met die grootste vrymoedigheid om die heerlikheid van die Here te ondersoek en te aanskou in Sy tempel.

Die Skrifverwysing Ps.27 was ‘n geskenk op my dertiende verjaarsdag en dit het ‘n lewensboom geword in my lewe, waarvan ek steeds die vrugte geniet.

Hoe Groot en Wonderbaar is Sy werke!

Similar Posts